Namib KAMEELDORING BRAAIHOUT

Hoekom Namib kameeldoring braaihout?

Kameeldoring braaihout is uiters droog, swaar en stadig brandend. Die hout het ‘n besonderse lae voginhoud en die vure is sommer vinnig, vinnig aan die gang.

Braai is deel van ons Suid-Afrikaanse kultuur en ons verkoop hierdie uitstekende braaihout wat die lekkerste houtsoort in Suid Afrika is. Die hout is geskik vir onder andere braai, kaggels sowel as pizza oonde.

Ons hout is afkomstig vanaf Namibie. Geen bome word seer gemaak vir ons braaihout nie! Ons hout word verkry en verwerk van kameeldoringbome wat reeds dood is.

Ons hout word verkoop in 20kg sakke en jy kan gerieflik net hier bestel.

 

Why Namib ‘kameeldoring’ firewood?

‘Kameeldoring’ firewood is heavy, dense and burns slowly. With this super dry wood, the fires are burning as quickly as 1,2,3.

Braai is part of our South African culture and we sell this fantastic firewood as it is the best available. The wood can be used for braais, fireplaces and works just as well in pizza ovens.

Our firewood originates from Namibia. No trees are being harmed during the making of our firewood! Wood is only harvested from dead camelthorn trees.

Our firewood is sold in 20kg bags and you can order conveniently online.